Große Auswahl an günstigen Büchern
Schnelle Lieferung per Post und DHL

Bücher von Karien Basson

Filter
Filter
Ordnen nachSortieren Beliebt
  • von Karien Basson
    28,00 €

    Sometimes the noise of the world keeps you from hearing the voice of God in your life. What does God's voice sound like? Does it sound like mighty waters, and does it rumble the thunder and strikes flashes of lighting? Is it mighty, full of majesty that can break, cause tremble, or bond (Psalm 29)? Or is His voice a still, soft voice that brings peace, love, and confirmation (1 Kings 19)?In LISTEN. God's voice in my life, you discover the character traits of a living God through the eyes and life experiences of South African sports figures such as Neil Powell, Duane Vermeulen, Sandile "Stix" Ngcobo, Vernon Philander, and Mignon du Preez.Author Karien Basson tells the passionate stories about everyone's love for sport, their challenging times, and a personal encounter with God from the hearts of famous sports people. Take a stroll through the lives of 40 different sports stars who will admit without any hesitation that "God is only good. We are all imperfect people who serve a perfect God, and, without another chance, we would have been lost".This book is for every person who, at one time or another, has doubted themself and has doubted the grace of a living God.

  • von Karien Basson
    28,00 €

    Soms weerhou die geraas van die wêreld jou om die stem van God in jou lewe te hoor.Hoe klink God se stem?Druis dit oor waters en laat dit die donderweer dreun? Is dit magtig, vol majesteit wat kan oopkloof en laat bewe (Psalm 29) of is dit 'n stil sagte stem wat vrede, liefde en bevestiging bring (1 Konings 19)?In die boek, LUISTER. God se stem in my lewe, beleef jy die karaktereienskappe van 'n lewende God deur die oë en lewenservaringe van Suid-Afrikaanse sportpersone soos Neil Powell, Duane Vermeulen, Sandile "Stix" Ngcobo, Vernon Philander en Mignon du Preez.Skrywer Karien Basson vertel passievolle stories van die liefde vir sport, uitdagende tye en 'n persoonlike ontmoeting met God uit die monde en harte van bekende sportlui. Stap saam deur die lewens van 40 verskillende sportsterre wat sonder huiwering erken: "God is net goed. Ons is almal onvolmaakte mense wat 'n volmaakte God dien en sonder nog 'n kans sou ons verlore gewees het."Hierdie boek is vir elke mens wat die een of ander tyd in hulself en die genade van 'n lewende God getwyfel het.

Willkommen bei den Tales Buchfreunden und -freundinnen

Jetzt zum Newsletter anmelden und tolle Angebote und Anregungen für Ihre nächste Lektüre erhalten.