Große Auswahl an günstigen Büchern
Schnelle Lieferung per Post und DHL

Bücher von Piet Meiring

Filter
Filter
Ordnen nachSortieren Beliebt
  • von Piet Meiring
    51,00 €

    Twee en ''n half jaar lank was die werk van die Waarheids- en Versoeningskommissie op almal se Iippe, het die koerante en radio daagliks oor die kommissie verslag gedoen, het die gesigte van slagoffers en oortreders op miljoene televisieskerms verskyn.In KRONIEK VAN DIE WAARHEIDSKOMMISSIE lig Piet Meiring die sluier oor die werk van die kommissie ... die verhale en getuienisse van slagoffers, die amnestie-aansoeke van oortreders wat hulle aan menseregteskending skuldig gemaak het, die konfrontasie met die verlede, die strewe na versoening en vergifnis ...As motief vir hierdie besinning oor die Waarheidskommissie het die skrywer die trek gekies, ''n epiese trek terug na die verlede en dan verder na die toekoms, ''n groot trek wat nie een van die inwoners van Suid-Afrika onaangeraak sou laat nie.

Willkommen bei den Tales Buchfreunden und -freundinnen

Jetzt zum Newsletter anmelden und tolle Angebote und Anregungen für Ihre nächste Lektüre erhalten.