Große Auswahl an günstigen Büchern
Schnelle Lieferung per Post und DHL

Grondpaaie in Suid-Afrikaanse Kerkgeskiedenis / Gravel Roads in South African Church History

Über Grondpaaie in Suid-Afrikaanse Kerkgeskiedenis / Gravel Roads in South African Church History

In hierdie bundel gee vriende, kollegas en studente erkenning aan prof. Dolf Britz - by die geleentheid van sy 70ste verjaardag - vir sy jare lange arbeid op die terrein van kerkgeskiedenis en kerkreg. Prof. Britz se arbeid is nie slegs akademies van aard nie, maar kan beskryf word as vriendediens - aan die terrein van hoër onderwys en aan die Kerk in Afrika. Die bundel weerspieël iets van die breë belangstelling wat prof. Britz se arbeid kenmerk - van die geskiedenis van die Reformasie tot die geskiedenis van die VOC, van die kerkreg tot die kerkgeskiedskrywing, van die Nadere Reformasie tot die rassevraagstuk in Suid-Afrika. Die outeurs reis daarin saam met prof. Britz op die grondpaaie van die geskiedenis - onontdekte paaie, met soveel beloning. In this volume friends, colleagues and students give acknowledgement to Prof. Dolf Britz - on the occasion of his 70th birthday - for his many years of labour in the fi eld of church history and church polity. Prof. Britz's labour is not just academic in nature, but can best be described as the service of a friend - service to the fi eld of higher education and to the Church in Africa. The volume refl ects something of the broad interest that characterises Prof. Britz's labour - from the history of the Reformation to the history of the VOC, from church polity to church historiography, from the Dutch Further Reformation to the question of race in South Africa. Therein the authors travel with Prof. Britz on the gravel roads of history - undiscovered roads - which yield so much reward.

Mehr anzeigen
  • Sprache:
  • Afrikaans
  • ISBN:
  • 9781998951284
  • Einband:
  • Taschenbuch
  • Seitenzahl:
  • 334
  • Veröffentlicht:
  • 15 August 2023
  • Abmessungen:
  • 170x18x244 mm.
  • Gewicht:
  • 578 g.
  Versandkostenfrei
  Versandfertig in 1-2 Wochen.

Beschreibung von Grondpaaie in Suid-Afrikaanse Kerkgeskiedenis / Gravel Roads in South African Church History

In hierdie bundel gee vriende, kollegas en studente erkenning aan prof. Dolf Britz - by die geleentheid van sy 70ste verjaardag - vir sy jare lange arbeid op die terrein van kerkgeskiedenis en kerkreg. Prof. Britz se arbeid is nie slegs akademies van aard nie, maar kan beskryf word as vriendediens - aan die terrein van hoër onderwys en aan die Kerk in Afrika. Die bundel weerspieël iets van die breë belangstelling wat prof. Britz se arbeid kenmerk - van die geskiedenis van die Reformasie tot die geskiedenis van die VOC, van die kerkreg tot die kerkgeskiedskrywing, van die Nadere Reformasie tot die rassevraagstuk in Suid-Afrika. Die outeurs reis daarin saam met prof. Britz op die grondpaaie van die geskiedenis - onontdekte paaie, met soveel beloning.

In this volume friends, colleagues and students give acknowledgement to Prof. Dolf Britz - on the occasion of his 70th birthday - for his many years of labour in the fi eld of church history and church polity. Prof. Britz's labour is not just academic in nature, but can best be described as the service of a friend - service to the fi eld of higher education and to the Church in Africa. The volume refl ects something of the broad interest that characterises Prof. Britz's labour - from the history of the Reformation to the history of the VOC, from church polity to church historiography, from the Dutch Further Reformation to the question of race in South Africa. Therein the authors travel with Prof. Britz on the gravel roads of history - undiscovered roads - which yield so much reward.

Kund*innenbewertungen von Grondpaaie in Suid-Afrikaanse Kerkgeskiedenis / Gravel Roads in South African Church History



Ähnliche Bücher finden
Das Buch Grondpaaie in Suid-Afrikaanse Kerkgeskiedenis / Gravel Roads in South African Church History ist in den folgenden Kategorien erhältlich:

Willkommen bei den Tales Buchfreunden und -freundinnen

Jetzt zum Newsletter anmelden und tolle Angebote und Anregungen für Ihre nächste Lektüre erhalten.